News

THE CONCERT spog met die pragtige Mélanie Laurent, die beeldskone Shosanna van Quentin Tarantino se INGLOURIOUS BASTERDS. In hierdie drama, wat baie aan AS IT IS IN HEAVEN herinner, speel musiek die ...
Studente aan die Universiteit van Oos-Londen sê hulle voel veiliger nadat die Nigeriese pastoor Timothy Omotoso in hegtenis geneem is. Die departement van binnelandse sake het Omotoso gister op ...
** ‘n Top-amptenaar in die Withuis het President Donald Trump se program verdedig om vlugtelingstatus toe te staan aan wit Suid-Afrikaners. Stephen Miller het in Washington aan verslaggewers gesê wit ...
Die omstrede Nigeriese pastoor – Timothy Omotoso – wat vanoggend in Mdantsane in die Oos-Kaap in hegtenis geneem is, gaan ingevolge Immigrasiewetgewing aangekla word. Omotoso en sy twee ...
Roof blyk die motief te wees vir die ontvoering en moord op die joernalis Aserie Ndlovu en sy lewensmaat, Zodwa Mdhluli. Twee verdagtes word nog gesoek. Vyf verdagtes het gister vlugtig in die ...
Die Spesiale Ondersoekeenheid het begin met ‘n ondersoek na beweerde wanadministrasie in die Mbombela-munisipaliteit in Mpumalanga. Die SOE sê President Cyril Ramaphosa het ‘n proklamasie onderteken ...
Die hoof van die Suid-Afrikaanse vloot, vlootadmiraal Monde Lobese, sê die swak toestand van die vloot is nadelig vir die land. Volgens hom is dit weens ‘n gebrek aan hulpbronne en steun. Lobese sê ...
Twee van die vyf verdagtes wat aangekla word in verband met die verdwyning van die joernalis, Aserie Ndlovu en sy lewensmaat, Zodwa Mdlhuli, het vlugtig in die KwaMhlanga-landdroshof verskyn. Die saak ...
Die Vryheidsfront Plus sê dit is die EFF wat ‘n bedreiging inhou vir nasiebou, nierassigheid en maatskaplike samehorigheid in Suid-Afrika, en nié gemeenskappe soos Orania in die Noord-Kaap en ...
Die EFF in die Parlement het ‘n beroep gedoen vir strafregtelike optrede teen inwoners van gebiede soos Orania in die Noord-Kaap en Kleinfontein naby Pretoria. Die party het gepraat tydens ‘n debat ...
Die polisievakbond, POPCRU, is ontstoke oor uitlatings van die voorsitter van die parlementêre komitee oor polisie, Ian Cameron. Cameron het na ‘n groep polisiebeamptes as boewe verwys. Dit volg nadat ...