News
THE CONCERT spog met die pragtige Mélanie Laurent, die beeldskone Shosanna van Quentin Tarantino se INGLOURIOUS BASTERDS. In hierdie drama, wat baie aan AS IT IS IN HEAVEN herinner, speel musiek die ...
Studente aan die Universiteit van Oos-Londen sê hulle voel veiliger nadat die Nigeriese pastoor Timothy Omotoso in hegtenis geneem is. Die departement van binnelandse sake het Omotoso gister op ...
** ‘n Top-amptenaar in die Withuis het President Donald Trump se program verdedig om vlugtelingstatus toe te staan aan wit Suid-Afrikaners. Stephen Miller het in Washington aan verslaggewers gesê wit ...
Die omstrede Nigeriese pastoor – Timothy Omotoso – wat vanoggend in Mdantsane in die Oos-Kaap in hegtenis geneem is, gaan ingevolge Immigrasiewetgewing aangekla word. Omotoso en sy twee ...
Roof blyk die motief te wees vir die ontvoering en moord op die joernalis Aserie Ndlovu en sy lewensmaat, Zodwa Mdhluli. Twee verdagtes word nog gesoek. Vyf verdagtes het gister vlugtig in die ...
Die Spesiale Ondersoekeenheid het begin met ‘n ondersoek na beweerde wanadministrasie in die Mbombela-munisipaliteit in Mpumalanga. Die SOE sê President Cyril Ramaphosa het ‘n proklamasie onderteken ...
Die hoof van die Suid-Afrikaanse vloot, vlootadmiraal Monde Lobese, sê die swak toestand van die vloot is nadelig vir die land. Volgens hom is dit weens ‘n gebrek aan hulpbronne en steun. Lobese sê ...
Die departement van Vervoer het die sperdatum verleng vir betrokkenes in die private sektor om inligting te verskaf oor gebiede waar hulle met die regering kan saamwerk om die land se spoor- en hawens ...
Die omstrede Nigeriese pastoor – Timothy Omotoso – is in Mdantsane in die Oos-Kaap in hegtenis geneem. Hy en sy twee medebeskuldigdes is verlede maand in die hooggeregshof op Gqeberha vrygespreek op ...
Die Tshwane Metro het die sinkgate in die metrogebied toegeskryf aan dolomiet wat erodeer en wat vererger word deur die onlangse reën. ‘n Reuse sinkgat het gisteroggend op die hoek van Burgerlaan en ...
Die Tshwane Metro het die nasionale regering gevra vir geldelike hulp ten opsigte van die 60 sinkgate in die Pretoria-gebied wat deur die Metro tot ‘n ramp verklaar is. Die Metro het die sinkgate ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results