News
Voor haar aanstelling as visepresident het president Netumbo Nandi-Ndaitwah eienaarskap van ’n huis in Windhoek, ’n erf op Hentiesbaai, ’n erf op Okongo, twee erwe op ...
Nadat Namibië verlede jaar sy eerste plek in Afrika op die Wêreld Persvryheidsindeks kwyt is, kon vanjaar weer nie die top posisie behaal nie. Mauritanië wat verlede ...
In ’n poging om kinders wat met verstandelike gestremdhede saamleef te bemagting, het FNB Namibië N$130 000 geskenk aan Dagbreek Skool se unieke opleidingsentrum. Die skool ...
Die Finansiële Aksie-taakmag het gesê Namibië kan nie georganiseerde misdaad doeltreffend beveg as net sommige ondersoekagentskappe die mandaat het om geldwassery te ondersoek nie.
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00. Neem asseblief kennis: Om die artikel te lees, voer asseblief jou ...
Die afdelingsingenieur vir infrastruktuurbeplanning en ontwikkeling by Stad Windhoek (CoW) sê een van die grootste uitdagings wat die gemeenskap van Groot Aub in die gesig ...
Neem asseblief kennis: Om die artikel te lees, voer asseblief jou besonderhede hieronder in. Jy sal nie weer hoef te registreer vir toekomstige besoeke nie. Toegang voor 12:00 - As jy n opbetaalde ...
Die wetmaker van die Nasionale Raad (NR), Paulus Mbangu, het sy misnoeë oor die begrotingswetsontwerp uitgespreek, aangesien dit voortgaan om ’n ...
Ses voormalige parlementslede (LP’s) van die Popular Democratic Movement (PDM) het dié voormalige amptelike opposisie, die Verkiesingskommissie van Namibië (ECN) en ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results