News

‘Jy’t my hart gebreek . . . Ek gaan joune brand,’ sê vrou – toe sterf dogtertjie Vrou (35) glo ‘baasbrein’ agter ‘wraakmoord’ ...
AfriForum Jeug eis dat die Noordwes-Universiteit (NWU) ’n formele ondersoek doen nadat ’n ritueel deur ’n sangoma na bewering ...
Paarl Gimnasium en Affies het Saterdag in eendeweer in die Kaapse Wynland vir die eerste keer in ’n dekade die louere gedeel.
As daar een speler is wat baie opgewonde is oor Duane Vermeulen se besoek Dinsdag aan die Cheetahs, is dit die agtsteman ...
“Jy’t my hart gebreek . . . Ek gaan joune brand . . .” Dit was na bewering die kleuterskooljuffrou se woorde aan haar kêrel.
Die kapteins, Neil Brand van die Titans en Dominic Hendricks van die Lions, met die trofee en wentjek hier saam met Enoch ...
Die rand het Maandag onder R19 teenoor die dollar versterk en die week lange verswakking tot sy swakste vlak verlede week tot ...
Personeel in die Media24-gebou in Kaapstad was Maandagmiddag geskok nadat ’n werknemer van die Kaapstad-metro ’n fetus in ’n ...
’n Tweede verdagte is in hegtenis geneem nadat ’n man van Eersterust, Pretoria, dood is toe drie vermeende motorkapers hom en ...
Derek Sait, beskuldigde nommer twee in die moordsaak van Stefan Smit, wynboer van Stellenbosch, ontken ten sterkste dat hy ...
Die Internasionale Monetêre Fonds het Maandag in ’n verslag gewaarsku dat handelspanning tot die ineenstorting van ...
Die Amerikaanse popster Katy Perry het Maandag op ’n hoë noot ’n kort maar geskiedkundige uitstappie na die ruimte voltooi.