News
Die Vryheidsfront Plus sê dit is die EFF wat ‘n bedreiging inhou vir nasiebou, nierassigheid en maatskaplike samehorigheid in Suid-Afrika, en nié gemeenskappe soos Orania in die Noord-Kaap en ...
Die EFF in die Parlement het ‘n beroep gedoen vir strafregtelike optrede teen inwoners van gebiede soos Orania in die Noord-Kaap en Kleinfontein naby Pretoria. Die party het gepraat tydens ‘n debat ...
Die polisievakbond, POPCRU, is ontstoke oor uitlatings van die voorsitter van die parlementêre komitee oor polisie, Ian Cameron. Cameron het na ‘n groep polisiebeamptes as boewe verwys. Dit volg nadat ...
Twee van die vyf verdagtes wat aangekla word in verband met die verdwyning van die joernalis, Aserie Ndlovu en sy lewensmaat, Zodwa Mdlhuli, het vlugtig in die KwaMhlanga-landdroshof verskyn. Die saak ...
Die voorsitter van die parlementêre portefeuljekomitee oor polisie, Ian Cameron, sê die kwytskelding van die agt polisiebeamptes verbonde aan adjunkpresident Paul Mashatile se BBP-beskermingseenheid ...
Die DA het ‘n mosie van wantroue ingedien teen die burgemeester van Johannesburg, Dada Morero, asook teen die speaker van die metroraad, Nobuhle Mthembu. Volgens die DA, het Morero en sy ...
Die voormalige getuienisleier by die Staatskapingskommissie, die advokaat Paul Pretorius, sê dit is kommerwekkend dat die Nasionale Vervolgingsgesag nie die vermoë het om diegene wat by staatskaping ...
Die Indiese regering sê hy het aanvalle op nege plekke in Pakistan en die Pakistan-beheerde Kasjmir uitgevoer, op wat hy noem, ‘n gefokusde en beheerde wyse. Pakistan het bevestig dat drie plekke ...
Rwanda se Minister van Buitelandse Sake, Olivier Nduhungirehe, het bevestig dat hy die onttrekking van soldate van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap uit die ooste van die Demokratiese ...
President Cyril Ramaphosa sal vanoggend by die Uniegebou in Pretoria met die Oekraïense president, Wolodimir Zelenski vergader, waarna die twee leiers saam die media sal toespreek. Die Presidensie sê ...
Die DA het die nuus verwelkom dat die BTW-verhoging van ‘n halwe persentasiepunt, geskrap is. Die verhoging sou aanstaande week Donderdag in werking tree. Die Nasionale Tesourie het vroeg vanoggend ...
Die weermaghoof, generaal Rudzani Maphwanya sê die onttrekking van Suid-Afrikaanse soldate aan die ooste van die Demokratiese Republiek die Kongo, is nie ‘n teken dat die vredesending laat vaar word ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results